Goeie naand My naam is Ferro, ek was al op u plaas met my vriend Gysie en Simone se troue. Ek en my seun will baie graag kom boogjag. Kan u my asb met besondere help soos kostes en beskikbaarheid van jag ens. Sal u terugvoering hoog op prys stel. Beste groete Ferro 0836580884 ferrovangreunen@gmail.com


2 months ago by Ferro
#5131 Rating 5/5

Submit Your Comment